Modulekode | WTW 285 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe |
Module-inhoud | Opstel en oplos van rekurrensierelasies. Ekwivalensie en parsiële orde relasies. Grafieke: paaie, siklusse, bome, isomorfisme. Grafiekalgoritmes: Kruskal, Prim, Fleury. Eindige staat outomata. |
Modulekrediete | 12.00 |
Programme |
BIT Inligtingtegnologie
BSc (Rekenaarwetenskap) Rekenaarwetenskap BSc Inligtingtegnologie Inligting- en Kennisstelsels BSc Chemie BSc Fisika BSc Geografie BSc Geoinformatika BSc Geologie BSc Meteorologie BSc Omgewings- en Ingenieursgeologie BSc Omgewingswetenskappe BSc Toegepaste Wiskunde BSc Wiskunde BSc Wiskundige Statistiek |
Diensmodules | Fakulteit Ingenieurswese, Bou-omgewing en Inligtingtegnologie Fakulteit Opvoedkunde |
Voorvereistes | WTW 115 |
Kontaktyd | 2 lesing per week, 1 tutoriaal per week |
Onderrigtaal | Engels |
Akademiese organisasie | Wiskunde en Toegepaste Wisk |
Aanbiedingstydperk | Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App